Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:20 Die Boodskap (DB)

Tot dusver het ons al ’n groot bedrag geld vir Jerusalem ingesamel. Ons kan nie bekostig dat iemand ons nou daarvan verdink dat ons hierdie geld misbruik wat die gelowiges aan ons toevertrou het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:20 in konteks