Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:19 Die Boodskap (DB)

Die ander gemeentes wat geld vir hierdie fonds insamel, het hom aangewys om saam met ons Jerusalem toe te gaan. Daar gaan ons die kollekte aan die gelowiges oorhandig. Deur hierdie liefdeswerk wil ons die Here se Naam grootmaak. Dis ons enigste doel. Daarom doen ons ons bes om die geld reg te administreer sodat niemand ons goeie naam in twyfel trek nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:19 in konteks