Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:14 Die Boodskap (DB)

Daar moet ewewig in die kerk wees wanneer gelowiges mekaar geldelik help. Dit moet só gedoen word: julle wat nou genoeg geld het, moet daardie Christene help wat te min geld het. Later, wanneer julle weer te min geld het, moet hulle julle kom uithelp. So kom daar ewewig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:14 in konteks