Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:13 Die Boodskap (DB)

Natuurlik vra God nie meer van julle as wat julle besit nie. Nee, dra net tot die fondsinsameling by uit die geld wat julle tot julle beskikking het. Julle hoef regtig nie elke sent op julle naam weg te gee nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:13 in konteks