Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:6 Die Boodskap (DB)

Weet julle, ons groot God wat in staat is om mense op te tel wat in die stof lê, het my ook kom optel uit die diep put waarin ek was. Hy het my bekommernis in ’n oogwink weggevat toe Titus skielik daar opdaag.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:6 in konteks