Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:12 Die Boodskap (DB)

Dit is hoekom ek aan julle geskryf het. Ek was nie te veel bekommerd oor daardie man wat my so sleg behandel het of oor my eie eer nie. Nee, my doel was om julle die geleentheid te bied om voor God te wys hoeveel julle regtig vir my omgee. Ek is so bly dat dit toe ook gebeur het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:12 in konteks