Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:3 Die Boodskap (DB)

Wat my eie werk betref: ek wil nie hê dat ander mense beswaar moet hê teen wat ek doen nie. Ek doen my bes om te keer dat so iets gebeur. Daarom vertel ek julle graag waaroor my werk en dié van my helpers presies gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:3 in konteks