Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:2 Die Boodskap (DB)

Hoor net wat sê Hy in die Bybel:“Op presies die regte oomblik het Ek jou hulpkreet gehoor. Daardie dag toe jy My bitter nodig gehad het, het Ek jou gehelp.”Wel, dit is nou weer sulke tyd. God se tyd van redding is hier. Vandag is die dag! Moenie hierdie geleentheid deur julle vingers laat glip nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:2 in konteks