Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer ek preek, vertel ek nie allerhande stories oor hoe belangrik ek is nie. Nee, ek preek slegs oor Jesus Christus. Ek vertel vir almal dat Hy die Here oor alles is. En ék? Wel, ek is julle dienskneg wat net een doel voor oë het, en dit is om julle te dien met die goeie nuus. Jesus verwag dit van my.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:5 in konteks