Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:4 Die Boodskap (DB)

Dit is omdat hulle op pad is na die doderyk toe. Hulle het toegelaat dat die god van hierdie donker wêreld hulle blind maak. Omdat hulle nie glo nie, is hulle lewe nou pikdonker. Daarom sien hulle nie die lig wat die goeie nuus oor Christus in mense se lewe bring nie. Hierdie goeie nuus handel oor Christus, Hy wat so vol glorie en heerlikheid is. Christus is ook die ewebeeld van God. Hy wys vir ons wie God regtig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:4 in konteks