Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:17 Die Boodskap (DB)

Ons bietjie swaarkry hier en nou weeg nie op teen al die goeie dinge wat op ons wag in God se nuwe wêreld nie. Ek het nie genoeg woorde om vir julle te beskryf hoe wonderlik dit sal wees nie. Die grootsheid en heerlikheid daarvan sal absoluut oorweldigend wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:17 in konteks