Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:16 Die Boodskap (DB)

Ons gee nooit moed op nie, ook nie wanneer ons rondgestamp en mishandel word nie. Nee, dan byt ons eers vas, want God is die hele tyd by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:16 in konteks