Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:8 Die Boodskap (DB)

Dink dan net hoe groot hierdie nuwe era van die Heilige Gees is. Daardie vorige era waarin die wet mense oor hulle sondes veroordeel het, was regtig ryk aan glorie. Wat sal ons dan sê oor die nuwe era waarin ons nou leef? Ons het nie genoeg woorde om dit mee te beskryf nie. Dit skitter absoluut met God se heerlikheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:8 in konteks