Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:13 Die Boodskap (DB)

Gelukkig hoef ek nie soos Moses ’n sluier oor my gesig te trek nie. Julle onthou mos dat hy ’n sluier oor sy gesig gesit het sodat die Israeliete nie kon sien hoe die glans op sy gesig verdwyn nadat hy die wet ontvang het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:13 in konteks