Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:2 Die Boodskap (DB)

As my besoek julle net sou omkrap, wie sou my dan kon opbeur? Net julle! En dit sou nooit as te nimmer werk nie. Om van mense wat kwaad is te verwag om die een wat hulle omgekrap het te troos, is onmoontlik.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:2 in konteks