Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:17 Die Boodskap (DB)

Natuurlik is dit ’n groot verantwoordelikheid om Christus se aroma in hierdie wêreld te wees. Ek weet dat ek sy aroma is. “Hoe?” vra julle. Want ek probeer nie geld maak uit die woord van God soos party ander mense nie. Ek is eerlik en opreg. Omdat ek deur God self aangestel is en aan Christus behoort, kom alles wat ek sê van God af. Niks wat ek doen, steek ek ooit vir God weg nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:17 in konteks