Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:15 Die Boodskap (DB)

Ons is soos ’n aangename geur wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die wonderlike aroma van Christus tot eer van God. Almal wat met ons te doen het, weet daarvan: dié wat in Hom glo, en ook dié wat op pad is na die dood toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:15 in konteks