Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:12 Die Boodskap (DB)

Toe ek in Troas aangekom het om die goeie nuus oor Christus aan die mense daar mee te deel, het die Here vir my ’n groot deur oopgemaak. Troas se inwoners het die evangelie met albei hande aangegryp.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:12 in konteks