Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:10 Die Boodskap (DB)

As julle bereid is om op God se pad te stap deur hierdie man te vergewe, sal ek dit ook doen. Eintlik het ek dit al klaar om julle onthalwe gedoen. Regtig. Ek jok nie. Christus weet dit.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:10 in konteks