Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:8 Die Boodskap (DB)

Miskien het ek vroeër ’n bietjie te veel gespog oor die gesag wat die Here aan my gegee het. Maar ek hoef regtig nie daaroor verleë voor julle te staan nie. Die Here het my immers aangestel om julle geloof op te bou. En dit doen ek ook. Ek is nie soos daardie spul vals leraars wat net daarop uit is om julle geloof af te breek nie. Daarom is ek regtig nie skaam oor my optrede nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:8 in konteks