Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:7 Die Boodskap (DB)

Kom ek sê nou sommer reguit vir julle: julle leen julle ore uit aan die verkeerde mense. As julle dan so seker is dat julle aan Christus behoort, moet julle asseblief ’n slag met nuwe oë na my kyk. Weet julle, ek behoort ook aan Hom. Ek is ’n Christen, net soos julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:7 in konteks