Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:3 Die Boodskap (DB)

Natuurlik is ons net doodgewone mense, maar ons leef glad nie volgens die reëls van hierdie wêreld nie. Nee, ons is in ’n voltydse oorlog gewikkel om die goeie nuus uit te dra.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:3 in konteks