Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:2 Die Boodskap (DB)

Nou vra ek julle baie mooi: moet asseblief nie maak dat ek regtig kwaai is wanneer ek binnekort na julle toe kom nie. Daardie mense wat vir almal vertel dat ek nie volgens God se wil leef nie, moet veral lig loop. Ek sal nie twee maal dink om hulle voor almal vas te vat oor hulle leuens nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:2 in konteks