Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:17 Die Boodskap (DB)

Miskien dink julle by julleself: “Daardie Paulus sê een ding, maar doen iets anders. Hy belowe hy kom ons besoek, maar dan daag hy nie op nie.” Het ek sommer uit my eie hierdie besluite geneem, sonder om eers te vra wat God se wil is?

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:17 in konteks