Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:16 Die Boodskap (DB)

Later op pad terug van daar af sou ek dan ’n tweede maal by julle kom oorbly het. So sou julle sommer twee keer deel kon hê in al die wonderlike hemelse geskenke wat God vir my gegee het. Boonop sou julle my tydens my tweede besoek kon help met al my voorbereidings vir my reis na Judea. Ongelukkig het hierdie planne toe nie so uitgewerk nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:16 in konteks