Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:4 Die Boodskap (DB)

Ek het van julle gemeentelede raakgeloop. Die goddelike waarheid straal sommer uit die manier waarop hulle hulle gedra. Ek kan julle nie sê hoe bly ek was nie! Dié soort lewenstyl is mos wat ons hemelse Vader van ons wil hê.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:4 in konteks