Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:12 Die Boodskap (DB)

Ek het nog so baie om aan julle te skryf. Dit gaan egter vir ons almal baie lekkerder wees om dit persoonlik met mekaar te bespreek. Ek hoop daarom om binnekort by julle te kom kuier. Ek skryf dus nie verder nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:12 in konteks