Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:10 Die Boodskap (DB)

Veronderstel daar daag iemand by julle op en vertel julle allerhande snaakse dinge oor Jesus Christus, wat moet julle doen? Moenie hom in julle huis innooi nie. Om die waarheid te sê, julle moet hom nie eens groet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:10 in konteks