Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:5 Die Boodskap (DB)

’n Weduwee wat nie iemand het om haar te help nie, het net vir God oor om te vra. Sy vertrou God heeltemal en vra dag en nag dat Hy haar asseblief moet help.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:5 in konteks