Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:4 Die Boodskap (DB)

Maar as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, moet jy hulle leer dat godsdiens in jou eie huis begin. Om vir jou eie familie te sorg en op dié manier dankie te sê vir wat jou pa en ma of ouma en oupa alles vir jou gedoen het, is godsdiens in aksie. Daarvan hou God baie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:4 in konteks