Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:25 Die Boodskap (DB)

Dieselfde geld vir die goeie dinge wat ’n mens doen. Almal kan dit sien en weet daarvan. Maar selfs al weet mense nie dadelik daarvan nie, sal hulle wel die een of ander tyd agterkom wat gedoen is.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:25 in konteks