Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:24 Die Boodskap (DB)

In die gemeente werk dit so: party mense doen sommer oop en bloot dinge waarvan God nie hou nie. Almal weet daarvan nog voor die saak behoorlik ondersoek is. Ander doen dit weer stilletjies en in die geheim. ’n Mens hoor eers later daarvan as dit ondersoek word.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:24 in konteks