Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:22 Die Boodskap (DB)

Moenie te gou sê dat iemand maar ’n leier in die gemeente kan word nie. Sê nou net sy lewe is nie reg nie en hy doen verkeerde dinge, dan sal die mense daaruit aflei dat jy dit goedkeur. Nee, jy moet op alle maniere uit die pad van die sonde bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:22 in konteks