Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:21 Die Boodskap (DB)

Ek vra jou baie mooi, maar tog baie ernstig voor God, Jesus Christus en al die hemelse wesens: as jy teen ’n leier van die gemeente optree, moet jy niemand voortrek nie. Dat jy miskien van een meer hou as van ’n ander, mag nie by jou ’n rol speel nie. Jy moet almal gelyk behandel.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:21 in konteks