Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:14 Die Boodskap (DB)

Daarom is dit vir my ’n baie beter oplossing dat die jonger weduwees weer moet trou, kinders moet hê en hulle huis behoorlik aan die gang moet hou. Dan sal die mense wat nie van die kerk hou nie, nie allerhande lelike dinge oor hulle kan sê nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:14 in konteks