Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:13 Die Boodskap (DB)

Boonop kan hulle maklik in die strik trap om net van die een huis na die ander te kuier en eintlik niks te doen nie. As hulle heeldag so rondkuier, mors hulle nie net hulle tyd nie, maar skinder vreeslik en meng hulle in met sake wat niks met hulle te doen het nie. Dan sê hulle ook gewoonlik dinge wat hulle liewer nie moes gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:13 in konteks