Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:16 Die Boodskap (DB)

Maak doodseker dat jy reg lewe en ander so leer. Moenie ’n duim van hierdie pad afwyk nie. As jy op hierdie pad bly, sal nie net jy by God uitkom nie, maar ook almal wat luister na wat jy vir hulle sê.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:16 in konteks