Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:8 Die Boodskap (DB)

Net so moet diakens mense wees wat by ander respek afdwing en op wie ’n mens kan peil trek. Hulle moet nie aan alkohol verslaaf wees of in besigheid oneerlike wins probeer maak nie. Verder moet die diep waarhede van God waarin hulle glo, hulle hele lewe vol maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:8 in konteks