Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:6 Die Boodskap (DB)

Dit moet ook liefs iemand wees wat darem al ’n rukkie ’n Christen is. Die gevaar is dat iemand wat onlangs ’n Christen geword het, dalk te veel van homself sal begin dink as hy so gou ’n leier word. Dit sal sy verhouding met die Here natuurlik baie sleg doen. Die duiwel het ook mos te veel van homself begin dink.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:6 in konteks