Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:15 Die Boodskap (DB)

Ek skryf hierdie dinge vir jou sodat as ek miskien nie so gou kan kom nie, jy sal weet hoe mense hulle in God se huisgesin moet gedra. Die gemeente van die lewende God is hierdie huisgesin. Die gemeente het nie alleen die waarheid nie, maar moet ook sorg dat die waarheid nie verdraai word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:15 in konteks