Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:10 Die Boodskap (DB)

Voordat hulle diakens word, moet die gemeente eers seker maak of hulle dit kan word. Die gemeente moet moeite doen om te kyk of daar nie slegte gerugte die rondte doen oor die moontlike diakens nie. As daar nie klagtes is nie, kan die persone as diakens aangestel word.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:10 in konteks