Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:3 Die Boodskap (DB)

Baie mense sal nog sê: “Ag nee wat, alles is veilig,” dan val alles rondom hulle skielik inmekaar. Hierdie mense sal begin skree van die pyn, net soos ’n vrou wat op die punt staan om geboorte te gee. Maar dit sal niks help nie. Niemand sal op daardie dag wegkom nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:3 in konteks