Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:2 Die Boodskap (DB)

Julle weet teen hierdie tyd baie goed dat die dag waarop die Here terugkom net so onverwags sal plaasvind soos ’n dief wat in die middel van die nag by jou huis kom inbreek.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:2 in konteks