Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:6 Die Boodskap (DB)

Ek waarsku julle, moenie julle aan verkeerde seksuele gedrag skuldig maak nie. Onder geen omstandighede mag julle ’n skelm verhouding met ’n ander gelowige se huweliksmaat hê nie. Onthou, die Here sien dit raak. Hy straf sulke sondes.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:6 in konteks