Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:5 Die Boodskap (DB)

Julle huwelik moet so kosbaar wees dat daar geen tyd of plek vir verkeerde seksuele begeertes in julle lewe is nie. Ongelowiges wat hulle nie aan God steur nie, vang al daardie vieslike dinge aan.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:5 in konteks