Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:9 Die Boodskap (DB)

Hoe kan ek ooit vir God genoeg dankie sê vir julle almal? Julle verander my gebede in een groot fees! Want ek hou net aan om dank aan ons wonderlike God te bring oor julle. My lewe loop oor van vreugde oor julle!

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3

Kyk 1 Tessalonisense 3:9 in konteks