Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:14 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, julle weet teen hierdie tyd ook van die gemeentes van God daar in Judea. Net soos julle behoort hulle ook aan Jesus Christus. En, net soos hulle daar in Judea onder die Jode moes ly as gevolg van hulle geloof, ly julle nou ook onder julle eie volksgenote.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:14 in konteks