Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:13 Die Boodskap (DB)

Ek kan nie ophou om vir God dankie te sê oor julle nie. Toe julle begin glo het wat ons vir julle oor God vertel het, het julle nie slegs ’n paar menslike opinies oor God aanvaar nie. Nee, julle het die lewende God se woord aangeneem. En julle is reg, want dit is regtig die woord van God. Hy self werk nou in julle almal wat glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:13 in konteks