Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:6 Die Boodskap (DB)

Julle het gou-gou ons voorbeeld begin volg. Daarom is julle nou, net soos ons, volgelinge van die Here. Ek weet dit was glad nie vir julle maklik om Christene te word nie. Onder baie moeilike omstandighede het julle begin glo. Tog het julle die goeie nuus met groot blydskap aanvaar. Dit is net die Heilige Gees wat sulke blydskap in ’n mens se lewe kan bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:6 in konteks