Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:5 Die Boodskap (DB)

Die goeie nuus oor Christus wat ons daar by julle gepreek het, was nie maar net ’n klompie mooi woorde nie. Nee, die Heilige Gees het ons prediking kragtig in julle lewens gebruik. Hyself het julle oortuig om in Christus te glo. Julle onthou nog baie goed hoe ons daar by julle opgetree het. Julle weet mos dit het net oor julle redding gegaan, oor niks anders nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:5 in konteks